2012-03-01

Pascal se driehoek

Hierdie driehoek is vernoem na Blaise Pascal, 'n Franse Wiskundige.

Kan jy raai watter getalle in die volgende ry gaan kom?
(Kyk of jy 'n patroon kan raaksien!)

No comments:

Post a Comment