Heelgetalle kan soos volg ingedeel word:
<<... -5 -4 -3 -2 -1 0 1 2 3 4 5 ...>> (getallelyn)
Optel van Heelgetalle
'n Paar riglyne rondom optel van heelgetalle:
a. Hoe verder links jy beweeg op die getallelyn, hoe kleiner is die getal, bv.
Watter getal is die grootste:
-34 * 13
-12 * -15
Tel op:
-4 + (-5) =
23 + (-34) =
-5 + (-4) + (-21) =
<<... -5 -4 -3 -2 -1 0 1 2 3 4 5 ...>> (getallelyn)
Negatiewe heelgetalle
nul
Positiewe heelgetalle
Optel van Heelgetalle
'n Paar riglyne rondom optel van heelgetalle:
a. Hoe verder links jy beweeg op die getallelyn, hoe kleiner is die getal, bv.
- 1 is kleiner as 5
- -2 is kleiner as 1
- -5 is kleiner as -4
- 3 is groter as 1
- 1 is groter -3
- -3 is groter as -5
- 5 + 8 = +13, maar ons skryf net 13
- 23 + 11 = 34
- (-3) + (-5) = -8
- (-12) + (-6) = -18
- 16 + (-7) = 9 (16 was die grootste syfer en was positief - die antwoord bly positief)
- 8 + (-21) = -13 (21 was die grootste syfer - die antwoord word dus negatief)
Watter getal is die grootste:
-34 * 13
-12 * -15
Tel op:
-4 + (-5) =
23 + (-34) =
-5 + (-4) + (-21) =
No comments:
Post a Comment