Om breuke te vermenigvuldig met mekaar, moet jy weet wat die volgende terme beteken:
Kom ek verduidelik aan die hand van 2 voorbeelde:
Voorbeeld 1: 3⁄6 ÷ 5⁄4
1. Die deler is 5⁄4. Die resiprook (omgekeerde) van 5⁄4 is 4⁄5
2. teller x teller: 3 x 4 = 12
3. noemer x noemer: 6 x 5 = 30
4. skryf die produk van die tellers op die produk van die noemers: 12⁄30
5. Vereenvoudig: 12⁄30 = 2⁄5 en dit is die antwoord!
Voorbeeld 2: 5⁄7 ÷ 6⁄4
1. 1. Die deler is 6⁄4. Die resiprook (omgekeerde) van 6⁄4 is 4⁄6
2. teller x teller: 5 x 4 = 20
3. noemer x noemer: 7 x 6 = 42
4. skryf die produk van die tellers op die produk van die noemers: 20⁄42
5. Vereenvoudig: 20⁄42 = 10⁄21 en dit is die antwoord!
Dis maar net 'n kwessie van oefen en oefen.
- teller
- noemer
- deler / deeltal en kwosiƫnt
- produk van
- vereenvoudig
Die proses om breuke met mekaar te deel, is soos vermenigvuldig maar met een ekstra stap:
Stap 1: Bepaal die resiprook van die deler
Stap 2: vermenigvuldig die tellers met mekaar (van hier af is dit normale vermenigvuldiging)
Stap 3: vermenigvuldig die noemers met mekaar
Stap 4: skryf die produk van tellers op die produk van die noemers
Stap 5: vereenvoudig die breuk
Stap 3: vermenigvuldig die noemers met mekaar
Stap 4: skryf die produk van tellers op die produk van die noemers
Stap 5: vereenvoudig die breuk
Kom ek verduidelik aan die hand van 2 voorbeelde:
Voorbeeld 1: 3⁄6 ÷ 5⁄4
1. Die deler is 5⁄4. Die resiprook (omgekeerde) van 5⁄4 is 4⁄5
Effektief raak die som nou: 3⁄6 x 4⁄5
2. teller x teller: 3 x 4 = 12
3. noemer x noemer: 6 x 5 = 30
4. skryf die produk van die tellers op die produk van die noemers: 12⁄30
5. Vereenvoudig: 12⁄30 = 2⁄5 en dit is die antwoord!
Voorbeeld 2: 5⁄7 ÷ 6⁄4
1. 1. Die deler is 6⁄4. Die resiprook (omgekeerde) van 6⁄4 is 4⁄6
Effektief raak die som nou: 5⁄7 x 4⁄6
2. teller x teller: 5 x 4 = 20
3. noemer x noemer: 7 x 6 = 42
4. skryf die produk van die tellers op die produk van die noemers: 20⁄42
5. Vereenvoudig: 20⁄42 = 10⁄21 en dit is die antwoord!
Dis maar net 'n kwessie van oefen en oefen.
No comments:
Post a Comment