Plekwaarde
Heelgetalle
- E = Ene (1) of (1 x 1)
- T = Tiene (10) of (1 x 10) of (101)
- H = Honderde (100) of (10 x 10) of (102 )
- D = Duisende (1 000) of (10x10x10) of (103 )
- TD = Tien Duisende (10 000) of (10x10x10x10) of (104)
- HD = Honderd Duisende (100 000) of (10x10x10x10x10) of (105 )
- M = Miljoene (1 000 000) of (10x10x10x10x10x10) of (106 )
- t = tiendes (0,1 of 1/10 )
- h = honderdstes (0,01 of 1/100 )
- d = duisendstes (0,001 of 1/1000 )
Hoeveel is die waarde van die syfer.
- Bv. Wat is die getalwaarde van die onderstreepte syfer: 1 256
- Dit is 5 x 10 = 50
Hersiening: Skryf die Plekwaarde en die Getalwaarde van die onderstreepte syfers
Voorbeeld:
HTE Plekwaarde Getalwaarde
862 =
T / TIENE ) 6H
/ 600 / Ses Honderd
1.) 7 258 = _____ / ______ _____ / ________ / ________
2.) 628 = _____
/ ______ _____
/ ________ / ________
3.) 9 454 = _____
/ ______ _____
/ ________ / ________
4.) 947 = _____
/ ______ _____
/ ________ / ________
5.) 47 079 = _____ /
______ _____
/ ________ / ________
No comments:
Post a Comment