Wat is 'n negatiewe getal?
'n Negatiewe getal is 'n nommer met 'n minus teken voor hom.
Kyk na hierdie getallelyn:
-10 -9 -8 -7 -6 -5 -4 -3 -2 -1 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
Die getalle raak al hoe kleiner hoe verder jy na links beweeg en al hoe groter hoe verder jy na regs beweeg. ( < links en regs >)
Die getal -5 is dus 5 minder as 0 en -2 grade Celsius beteken dit is 2 grade kleiner as nul (vriespunt).
Bereken nou die antwoorde van die volgende somme:
Pieter het by die Stormsrviermond 'n reksprong gaan doen (bungy jump). Die rivier is 216 meter onder die brug (-216m). Met die sprong het die water geraak en die rek het hom 27 m terug die lug ingeskiet. Hoe ver het hy onder die brug gaan draai, toe die rek hom teruggeskiet het? ____

- 12 + (-5) + 3 + (-6) = ____
- -9 + (-6) + 23 = ____
- -10 of -6
- -1 of -5
- 22; 45; -12; 76; -9
- 1009; -567; 987; -232
- 7 kleiner as -2
- 12 kleiner as 5
- 21 kleiner as 19
Pieter het by die Stormsrviermond 'n reksprong gaan doen (bungy jump). Die rivier is 216 meter onder die brug (-216m). Met die sprong het die water geraak en die rek het hom 27 m terug die lug ingeskiet. Hoe ver het hy onder die brug gaan draai, toe die rek hom teruggeskiet het? ____
Kontak my gerus vir enige navrae of artikel bydraes:
Danny Jacobs
wiskunde[at]iburst.co.za
No comments:
Post a Comment